<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>115</tempo>
<lyrics>[P1]
.               G    C  G  D   G
   (Inleiding: Christus is die Heer) B C B A G

[V1]
. G                   Em    D
 Besing die lof van Jesus saam,
.      C      D        G
 ook eng'le bring Hom eer.
.      G             Em       D
 Juig hemel, aarde, roem sy Naam
.    G         Em         D
 en dien Hom, volg Hom, loof Hom
.G     C  G   D   G
 Christus is dié Heer!

[V2]
.   G           Em  D
 O nageslag van Israel,
.    C    D    G
 gee u Messias eer;
.  G             Em D
 erken Hom as Imma-nuel,
.    G         Em       D
 en soek Hom, vind Hom, prys Hom:
.G     C  G   D   G
 Christus is dié Heer!

[V3]
.     G              Em       D
 Verdwaasde mens, aanvaar dit nou
.    C       D       G
 dat Hy jou heil begeer;
.   G               Em       D
 bekeer jou, en sy Gees sal jou
.      G       Em      D
 laat loof en prys en jubel
.G     C  G   D   G
 Christus is dié Heer!

[V4]
.       G         Em      D
 Wees, volkere, opreg en wys;
.   C      D     G
 besef dat Hy regeer;
.    G           Em      D
 wil Hom bo alle vorste prys
.   G         Em       D
 en eer Hom, daagliks, oral -
.G     C  G   D   G
 Christus is dié Heer!

[V5]
.   G              Em      D
 Hy wat as die oorwinnaar staan,
.    C       D     G
 kom op die wolke weer.
.    G               Em      D
 Hef al wat leef jul loflied aan
.    G        Em        D
 en dien Hom, volg Hom, loof Hom -
.G     C  G   D   G
 Christus is dié Heer!</lyrics>
<title>Besing die lof van Jesus saam</title>
<time_sig>4/4 S023</time_sig>
<aka>LB 215</aka>
<key>G</key>
</song>